Основной контент книги Churchill & Smuts
Tekst

Objętość 430 stron

0+

Churchill & Smuts

Die vriendskap
Niedostępna
Ta książka nie jest sprzedawana w Twoim kraju. Jeśli masz włączony VPN, wyłącz go

O książce

Die eiesoortige vriendskap tussen Winston Churchill en Jan Smuts is 'n studie in kontraste. In hul jeug het hulle uiteenlopende wêrelde bewoon: Churchill was die weerbarstige en energieke jong aristokraat; Smuts die asketiese, filosofiese Kaapse plaasseun, wat later aan Cambridge sou gaan studeer. Daar sou hy die eerste student word wat albei dele van die finale regskursus in dieselfde jaar neem en al twee met onderskeiding slaag.Nadat hulle in die Anglo-Boereoorlog eers as vyande, en later in die Eerste Wêreldoorlog as bondgenote byeengebring is, het die mans 'n vriendskap gesmee wat oor die eerste helfte van die twintigste eeu gestrek het en tot Smuts se dood in 1950 voortgeduur het. Richard Steyn, die skrywer van

Jan Smuts: Afrikaner sonder grense, bestudeer dié hegte vriendskap deur twee wêreldoorloë aan die hand van 'n magdom argiefstukke, briewe, telegramme en die omvangryke boeke wat oor albei mans geskryf is.Dit is 'n fassinerende verhaal oor twee besonderse individue in oorlog en vrede – die een die leier van 'n groot ryk, die ander die leier van 'n klein, weerspannige lid van daardie ryk.

Audio
Средний рейтинг 4,1 на основе 1104 оценок
Tekst
Средний рейтинг 4,9 на основе 1570 оценок
Tekst, format audio dostępny
Средний рейтинг 4,2 на основе 157 оценок
Audio
Средний рейтинг 4,2 на основе 42 оценок
Tekst
Средний рейтинг 4,7 на основе 445 оценок
Tekst
Средний рейтинг 4,9 на основе 373 оценок
Audio
Средний рейтинг 4,7 на основе 443 оценок
Szkic
Средний рейтинг 3,6 на основе 96 оценок
Audio
Средний рейтинг 3,8 на основе 37 оценок
Szkic
Средний рейтинг 4,7 на основе 337 оценок
Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Książka Richard Steyn «Churchill & Smuts» — pobierz w formacie epub lub czytaj online. Zostaw komentarze i recenzje, głosuj na ulubione.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
430 str.
ISBN:
9781868428311
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Tekst
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок
Tekst
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок
Tekst
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок
Tekst
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок
Tekst
Средний рейтинг 0 на основе 0 оценок