Основной контент книги Ratels aan die Lomba
Tekst

0+

Ratels aan die Lomba

Die storie van Charlie-eskadron
46,49 zł

O książce

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – op die Lombarivier in die suide van Angola teen 'n veel groter Angolese mag met beter wapentuig as hulle te staan gekom.

Tenks is veronderstel teen tenks aangewend moes word. Tog moes die jong dienspligtiges die Angolese tenks van 47 Brigade in Ratels met minder kragtige kanonne en dun pantser aanvat. Boonop was die terrein so dig bebos dat hulle net enkele meter ver kon sien en moeilik kon beweeg.

Leopold Scholtz se beskrywing van hierdie Dawid teen Goliat-geveg tydens Operasie Moduler neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie intense hervertelling die volle drama van die geveg en ander ervarings aan die front oor.

Dit is 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en ook hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie…

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Książka Leopold Scholtz «Ratels aan die Lomba» — czytaj fragment książki za darmo online. Zostaw komentarze i recenzje, głosuj na ulubione.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
ISBN:
9781868427512
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Format pobierania: