Основной контент книги André P. Brink En die spel van liefde
Tekst

Objętość 680 stron

0+

André P. Brink En die spel van liefde

'n biografie
58,60 zł

O książce

'n Buitengewone en uitstekende manuskrip." – Prof. Gerrit OlivierAndré P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike dagboeke en joernale as die belangrikste bronmateriaal hanteer. Brink het meer as 50 jaar lank sy ervarings en gedagtes pligsgetrou opgeteken: hierdie notaboeke, waartoe De Kock eksklusief toegang verkry het, word nou vir die eerste maal bekend gemaak.Die spel van liefde is 'n omvangryke biografie wat die leser 'n openhartige, onverbloemde blik gee op Brink se gedagtes en gevoelens – oor homself én ander. Brink beskryf die hoogte- en laagtepunte van sy vyf huwelike asook sy verskeie verhoudings met 'n groot aantal vroue – 'n onderwerp wat hy in sy memoir, 'n Vurk in die pad, maar slegs vlugtig bespreek. Gedurende sy leeftyd het Brink hom nie net teen die politieke bestel verset nie, maar veral ook teen tradisionele seksuele sedes.In hierdie biografie van 'n skrywer aan wie die Nobelprys vir letterkunde byna toegeken is, bekyk De Kock Brink se persoonlike, outobiografiese aantekeninge vanuit 'n kritiese, literêre oogpunt. Daarmee saam vergelyk hy die dagboeke met akademiese en ander, alledaagse bronne, waaronder getuienisse deur Brink se vriende, familie, eggenotes en minnaresse. Die spel van liefde is 'n unieke, belangrike toevoeging tot die Suid-Afrikaanse lettere, maar veral ook tot navorsing oor Brink se lewe en skryfwerk.

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Książka Leon de Kock «André P. Brink En die spel van liefde» — czytaj fragment książki za darmo online. Zostaw komentarze i recenzje, głosuj na ulubione.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
680 str.
ISBN:
9781868427956
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 4,7 na podstawie 237 ocen
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 5 na podstawie 39 ocen
Audio
Średnia ocena 4,2 na podstawie 734 ocen
Tekst
Średnia ocena 4,9 na podstawie 2591 ocen
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 4,7 na podstawie 785 ocen
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 4,3 na podstawie 31 ocen
Audio
Średnia ocena 4,8 na podstawie 61 ocen
Tekst
Średnia ocena 0 na podstawie 0 ocen