Основной контент книги Wie Gaan in 2019 Regeer?
Tekst

Objętość 280 stron

0+

Wie Gaan in 2019 Regeer?

47,19 zł

O książce

In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan. Gaan die verdeelde regerende party onder Cyril Ramaphosa kan verenig en in 2019 'n meerderheid by die stembus behaal? Of gaan die DA en die EFF hul groot ideologiese verskille kan oorkom om die ANC uit die kussings te lig?Sedert Jacob Zuma as president bedank het, het Suid-Afrika se politieke landskap dramaties verander. Die gesoute politieke joernalis Jan-Jan Joubert kyk na alle moontlike scenario's en neem die leser agter die skerms na waar die geheime politieke smouswerk plaasvind.Hy oorweeg al die beskikbare opsies vir politieke partye in die aanloop tot die volgende verkiesing. Sal die ANC 'n koalisie vorm om in beheer te bly? En wat is die kans dat dié party na die EFF sal draai om meer steun te werf?Een ding is seker – ooreenkomste sal aangegaan word. Die uitslae van plaaslike en tusenverkiesings wys vir Joubert dat die volgende verkiesing die eerste in 25 jaar kan wees waarin geen party 'n volstrekte meerderheid behaal nie. In eksklusiewe onderhoude deel politieke leiers ook hul standpunte oor die belangrikste kwessies wat burgers en partye verdeel – of dalk kan verenig.

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Książka Jan-Jan Joubert «Wie Gaan in 2019 Regeer?» — czytaj fragment książki za darmo online. Zostaw komentarze i recenzje, głosuj na ulubione.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
280 str.
ISBN:
9781868429097
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Szkic, format audio dostępny
Średnia ocena 4,9 na podstawie 35 ocen
Audio
Średnia ocena 4,2 na podstawie 865 ocen
Szkic
Średnia ocena 4,8 na podstawie 203 ocen
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 4,7 na podstawie 7051 ocen
Tekst
Średnia ocena 5 na podstawie 30 ocen
Audio
Średnia ocena 4,8 na podstawie 5100 ocen
Tekst
Średnia ocena 0 na podstawie 0 ocen