Основной контент книги Witboy in Berlyn
Tekst

Objętość 230 stron

0+

Witboy in Berlyn

Avonture in die Eerste Wêreld
47,19 zł

O książce

"Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie."Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in 'n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende, dekadente stad voel hy hom op sekere maniere dadelik tuis – op ander nie.In die reis wat alle immigrante meemaak, ontdek hy meer oor homself en sy wortels terwyl hy sy voete in sy nuwe omgewing vind. Hy verwonder hom aan tipies Duitse gewoontes soos dat alle oorsese televisieprogramme (swak) oorgeklank word en dat die Duitsers hul sin vir ordelikheid op alles en almal afdwing.Op sy avonture ontmoet hy veganistiese anargiste, sokkerboewe, 'n lid van 'n satiriese Duitse politieke party en neem hy selfs aan 'n protesoptog deel.Maas ontdek dat alles nie perfek werk in die Eerste Wêreld nie. Mense daar sukkel om probleme op te los oor alles so streng gereguleer is en hulle weet nie eintlik hoe om die uit-dagings te hanteer wat toenemende immigrasie veroorsaak nie.Hy probeer ook antwoorde vind op vrae oor verlies, oor identiteit en hoe om as 'n wit immigrant uit Afrika in Europa in te pas. Maas besef al is hy op papier dalk iets van 'n Duitser danksy sy Duitse stamouers, is hy eintlik iemand heeltemal anders. Iemand wat in wese van Afrika is.

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Książka Deon Maas «Witboy in Berlyn» — czytaj fragment książki za darmo online. Zostaw komentarze i recenzje, głosuj na ulubione.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
230 str.
ISBN:
9781868427598
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Szkic, format audio dostępny
Średnia ocena 4,9 na podstawie 25 ocen
Audio
Średnia ocena 4,2 na podstawie 860 ocen
Tekst, format audio dostępny
Średnia ocena 4,7 na podstawie 7050 ocen
Szkic
Średnia ocena 4,9 na podstawie 185 ocen
Audio
Średnia ocena 4,8 na podstawie 5098 ocen
Tekst
Średnia ocena 5 na podstawie 19 ocen
Audio
Średnia ocena 3,7 na podstawie 23 ocen
Tekst
Średnia ocena 0 na podstawie 0 ocen