Основной контент книги Wreed en mooi is die dood
Tekst

Objętość 280 stron

0+

Wreed en mooi is die dood

Verhale oor verlies, hunkering en heling
56,71 zł

O książce

Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het.'n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en 'n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs 'n bietjie humor… soos die storie oor die jong dominee wat in 'n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis.Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees.

Podobne książki

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Книга «Wreed en mooi is die dood» — читать онлайн бесплатно фрагмент книги. Оставляйте комментарии и отзывы, голосуйте за понравившиеся.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
280 str.
ISBN:
9781868429448
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Format pobierania: