Основной контент книги Oorkant jou
Tekst

Objętość 280 stron

0+

Oorkant jou

'n Verhaal uit die binnekamer
45,57 zł

O książce

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op 'n reis wat eintlikons almal s'n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat 'n tragiese simbool van verwaarlosing word.Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien – totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Книга Juliana Coetzer «Oorkant jou» — читать онлайн бесплатно фрагмент книги. Оставляйте комментарии и отзывы, голосуйте за понравившиеся.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
280 str.
ISBN:
9781868428168
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Format pobierania: