Основной контент книги Die Binnekring
Tekst

Objętość 210 stron

0+

Die Binnekring

Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering
32,70 zł

O książce

In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlê is namate Suid-Afrika uit die duister van 'n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self 'n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later 'n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.

Gatunki i tagi

Podobne książki

Zaloguj się, aby ocenić książkę i dodać recenzję
Книга Jan Heunis «Die Binnekring» — читать онлайн бесплатно фрагмент книги. Оставляйте комментарии и отзывы, голосуйте за понравившиеся.
Ograniczenie wiekowe:
0+
Data wydania na Litres:
08 listopada 2024
Objętość:
210 str.
ISBN:
9781868425082
Wydawca:
Właściciel praw:
Bookwire
Format pobierania: